top of page


Toegangklikheids Verklaring
Ons is verbind tot die toeganklikheid van hierdie webblad vir alle gebruikers, insluitend persone met gestremdhede. Ons streef daarna om die Web Content Accessibility Guidelines (WCAG) 2.1 / 2.2 Vlak AA na te kom.
Ons werk voortdurend daaraan om inhoud duidelik, leesbaar en bruikbaar te maak, ook vir sleutelbord- en skermlesergebruikers. Sekere ouer inhoud of derdeparty-materiaal mag egter nog beperkings hê.
Indien u enige toeganklikheidsprobleme ervaar, kontak ons gerus:
bottom of page