top of page


Besoek ons
Sondae Dienste
Ons nooi almal uit om saam:
-
God te aanbid
-
Die Woord te hoor en toe te pas
-
Gebed en bemoediging te ontvang
-
Gemeenskap met ander gelowiges te ervaar
Elke diens is gefokus op Christus en die waarheid dat ons deur geloof alleen leef.
📍 Almal is welkom.
⏰ Sien diensdae en -tye op ons webblad of sosiale media.
Kontak Ons
+27 71 579 5987
Epos: Solafidenpc@gmail.com
Adres
Morkel straat 23
Danville
bottom of page