top of page



Dagbreek Gemeente
Dagbreek Gemeente funksioneer as die gemeente van Sola Fide NPC en is die geestelike tuiste waar Woordverkondiging, aanbidding en gemeenskap sentraal staan.
Dagbreek leef die visie van Sola Fide prakties uit deur geloofsopbou, dissipelskap en diens aan die gemeenskap. As gemeente stap ons saam in geloof, dra mekaar se laste en dien God en mense deur geloof alleen.
📍 Almal is welkom om deel te word van die Dagbreek-gemeenskap.
Gebeds Versoek
Gryshout Laan 186, Magalieskruin
Pretoria, 0186

bottom of page